| Modulekode | BEX 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Biomeganika van die boonste ledemaat en versteuring daarvan; die biomeganika van spalke. Omgewingsfaktore wat effektiewe postuur en handgrepe verseker; verhouding tussen die mens en sy omgewing; versteuring van hierdie verhouding. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 14 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App